
Kinders O/12 @ R80 | Volwassenes @ R200
Riaan Benadé, Herman Kleinhans en Millennium — almal op een verhoog. Bokke teen All Blacks op die groot skerms. En 'n hele dag om saam met jou mense in die wingerd te kuier.



Kinders O/12 @ R80 | Volwassenes @ R200
Op Groot Skerms.
Klip hard.

En sitplek.
En spasie vir vasdans.

Vir die kinders, met 'n springkasteel

Kinders O/12 @ R80 | Volwassenes @ R200
Die dag se program:
Kom vroeg en kry jou plek
Eerste groot kunstenaar
Op die groot skerms
Afrikaanse Rockband
Hoofvertoning
Veilig ry!
Kinders O/12 @ R80 | Volwassenes @ R200
Saterdag 5 September 2026 by Diemersfontein Wine & Country Estate in Wellington. Die beplande feesure is 12:00–22:00.
Herman Kleinhans om 15:30, Millennium om 19:00, en hoofkunstenaar Riaan Benadé om 20:30.
Daar is ook 5 ander local kunstenaars wat tussen deur optree vanaf 12pm:
- Mynhardt Kruger
- Alicia Niehaus
- Riaan Wessels
- Liezel van Niekerk
- Dewaldt Kruger
Absoluut. 150%.
Ons maak seker jy kan die kinders saam bring, en nogsteeds jouself geniet sonder om hulle heeltyd besig te hou. Daar sal 'n springkasteel wees ook.
Gebruik enige geel “Koop kaartjies”-knoppie op hierdie bladsy. Dit neem jou direk na die amptelike Breezy Hill-kaartjieblad.
Kinders O/12 @ R80 | Volwassenes @ R200